Download the Free Fishpond App!
Download on the App Store

Android App on Google play
Karoo-kantate

Already own it?

Sell Yours
Home » Books » Children's » Fiction » General

Karoo-kantate [AFR]

By Marie Heese

$29.81  
Free shipping Australia wide
Ships from UK
Order Now for Christmas with e-Gift
Rating:
 
Register or sign-in to rate and get recommendations.
Format: Paperback, 160 pages
Published In: South Africa, 20 September 2013
Language: Afrikaans
Die verhaal van Jeanne Labuschagne - of Jannie Lappies - wat vir 'n kort vakansie uit 'n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, 'n wereldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om 'n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede. Veral lesers met 'n liefde en kennis van musiek en sang sal hou van die boek. Alhoewel die hoofkarakter slegs twaalf jaar oud is, sal jonger lesers vanaf twaalf en ouer, en beslis ook volwassenes, emosioneel by Jannie en die ander karakters betrokke raak, baie soos in bv. Vaselinetjie. Die skrywer se kennis van musiek, en sekere situasies uit die musiekwereld - soos byvoorbeeld tydens 'n opera-uitvoering, of tydens 'n musiekoudisie - help om die verhaal se outentieke aanslag te versterk.
EAN: 9780624062707
ISBN: 0624062708
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
Dimensions: 21.3 x 13.7 centimetres (0.21 kg)
Age Range: 10-14 years
Tell a friend

Their Email:

Sell Yours

Already own this item?
Sell Yours and earn some cash. It's fast and free to list! (Learn More.)

Review this Product

BAD GOOD
 

Related Searches

 

Webmasters, Bloggers & Website Owners

You can earn a 5% commission by selling Karoo-kantate on your website. It's easy to get started - we will give you example code. After you're set-up, your website can earn you money while you work, play or even sleep!

 

Authors/Publishers

Are you the Author/Publisher? Improve sales by submitting additional information on this title.

 

This item ships from and is sold by Fishpond World Ltd.