Absolutely Australia's Lowest Prices

We won't be beaten by anyone. Guaranteed

Hurry - Only 2 left in stock!
Vir langer as wat kroonprins Florin oud is, is die twee koninkryke Monfiel en Vinland in 'n wrede oorlog verwikkel. Tot daar op 'n dag 'n bode die goeie tyding bring dat die twee konings vrede gesluit het. Florin word na die vredesfees in Vinland genooi, maar daar aangekom, wag die grootste skok op die jong prins: Die sogenaamde vredesverdrag was 'n lokval. Sy pa, koning Philip, en sy gevolg is gevange geneem en Florin verloor in 'n oogwink alles wat hy het: sy pa, sy titel, sy koninkryk en sy eer. Koning Theodo laat hom leef, maar verdoem hom om opgelei te word as hofnar deur Mimus - Theodo se onvoorspelbare, enigmatiese en met tye gemene hofnar. Saam met Mimus moet Florin dag na dag leer hoe om die laagste skepsel aan die hof te wees en sy kop te behou deur die koning te laat lag. Maar daar is meer aan Mimus as donkieore, 'n narmasker en lawwe toertjies, wat Florin laat wonder of Mimus dalk sy vertroueling en vriend kan wees ...of 'n pop wat slegs na Theodo se pype dans? Mimus is 'n verhaal van konings en narre, mag en vernedering, humor en hartseer, en in die middel 'n enkele hofnar wat terselfdertyd lig en donker verteenwoordig. Dit is 'n intrige wat oud en jonk sal meesleur na die Middeleeue en tot op die laaste bladsy sal boei.
Product Details

About the Author

Lilli Thal het 'n meestersgraad in Middeleeuse geskiedenis en is sedert 2000 voltyds skrywer. Mimus is in 2004 vir die Deutscher Jugenliteraturpreis benoem. Haar ander suksesvolle jeugboek, Joran Noordewind, is in 2012 deur Protea Boekhuis uitgegee.

Look for similar items by category
Home » Books » Children's » Fiction » General
How Fishpond Works
Fishpond works with suppliers all over the world to bring you a huge selection of products, really great prices, and delivery included on over 25 million products that we sell. We do our best every day to make Fishpond an awesome place for customers to shop and get what they want — all at the best prices online.
Webmasters, Bloggers & Website Owners
You can earn a 5% commission by selling Mimus on your website. It's easy to get started - we will give you example code. After you're set-up, your website can earn you money while you work, play or even sleep! You should start right now!
Authors / Publishers
Are you the Author or Publisher of a book? Or the manufacturer of one of the millions of products that we sell. You can improve sales and grow your revenue by submitting additional information on this title. The better the information we have about a product, the more we will sell!
Item ships from and is sold by Fishpond World Ltd.
Back to top